Hierdie Toep is deur Bybelmadia ontwikkel
Deputate Gereformeerde Publikasies is bewus dat na 'n opgradering van Android nuwe installasies verwyder is van Playstore
Bestaande installasies werk nog
Die toep is nog beskikbaar vir Apple-fone
Sodra 'n opdatering beskikbaar is, sal ons weer die skakel hier plaas
Intussen kan u 'n nie-amptelike toep hier aflaai. DGP neem geen verantwoordelikheid vir die gebruik van die Toep nie
Te koop |
Gratis publikasies |
![]() ![]() |
![]() ![]() |