Nuwe liedere

 

Die nuutste druk van die Psalmboek bevat 79 Skrifberymings.

Sedertdien is daar nog 11 Skrifberymings goedgekeur

Verder is daar ook 'n aantal Skrifbetroue liedere goedgekeur waarvan die gebruik aan kerke oorgelaat is

Hieronder vind u die nuwe beryming van Psalm 110.

In 2012 het daar 'n aanvoullende bundel verskyn. U kan hier die bundel aflaai. Die begeleiding word ook verskaf.

Psalms

Psalm 110-3 Psalmboek

Psalm 110-3 Begeleiding