Hersiene Psalmboek

Die 150 Psalms en 50 Skrifberymings soos berym deur Totius (JD du Toit) is hersien om sekere argaïese terme meer verstaanbaar te maak.

Hierdie bundel het nie die 1936 beryming van die Psalms en Skrifberymings vervang nie, maar word aan die vryheid van kerke oorgelaat m dit te gebruik.

Aangesien die koste van so 'n byndel baie duur is om op beperkte skaal te druk, het die Sinode besluit om dit elektronies aan die kerke beskikbaar te stel.

Hieronder kan u die volledige bundel aflaai as 'n PDF-lêer. Let op dat dit geen begeleiding het nie.

Dit is ook in kleiner bundels beskikbaar, een vers per bladsy, waar dit afgelaai kan word as PDF-lêers of in Powerpoint.

 

Volledige bundel

Psalms 1 - 50

Psalms 51 - 100

Psalms 101 - 150

Skrifberymings 1 - 50

 

Psalms 1 - 50

Psalms 51 - 100

Psalms 101 - 150

Skrifberymings 1 - 50